Weë van Christus

Jesus Christus, spiritualiteit en die aarde:
Weë van Jesus Christus, sy bydrae tot die menslike bewussyn en tot de veranderinge van die mensheid en aarde:  'n onafhanklike info-webblad, met nuwe perspektiewe vanuit vele ervarings- en navorsingsgebiede; met praktiese aanwysings vir persoonlike ontwikkeling.

Dit is die Afrikaanse indeks van die Nederlandse weergawe.

.

Hier op die internet is hierdie omvangryke werk as geheel vry toeganklik en kan uitgedruk word. 

Deel 1:  25 Hoofstukke m.b.t. die ontwikkelinge in die evangelies*.

Deel 2:  12 Hoofstukke m.b.t. die Openbaring van Johannes en Slothoofstuk "Die Christelike" met beeldmateriaal daarby*.

3:  Ander temas, o.a. etiek, natuurwetenskap, gebed, … .

4: Ou Testament, en bydrae tot die dialoog met andere godsdienste, o.a. Jesus en Islam, Boeddhisme, Hindoeïsme, ... o.a. Jesus en Islam, Boeddhisme, Hindoeïsme, ... .

Daar is ook op ouer bladsye bygewerkte inligting.

Andere aanbiedinge (Nederlands) :

Hierdie bladsye en die verskillende teologiese rigtings van die kerkgeskiedenis.

Godsdiens as "die nuwe kontak" van die mens met God – via Jesus Christus.

Metodiese aanwysings m.b.t. die praktyk van mediteer.

nuut: Treur/ rou as moontlike onderdeel van Christenskap.

Samestelling "Weë van Christus" (Nederlands) vir aflaai en afdruk: verbeterde PDF-weergawe, 600 kB, 121 bladsye: aangevul; (hiervoor is die program wat gratis afgelaai kan word Acrobat Reader 5/6... nodig).
Word.DOC-weergawe.

Aanwysing: Kopiereg

E-pos.

.

 Dit is die tuisblad http://www.ways-of-christ.com/af

Ander tale tot nou toe:  Engels: http://www.ways-of-christ.net - konstant bygewerkDuits - konstant bygewerk,   DeensSweedsSpaansPortugeesFrans, ,   ;  verkorte weergawe:    ,  andere tale

 

*) Die teks waarop hierbo geklik kan word, omvat die volgende hoofstukke: Deel 1: Inleiding m.b.t. die betekenis en die gebruik van hierdie teks, met metodiese verwysings na meditasie o.a.; "In die begin was die woord" "en die woord het vlees geword ..."; Jesus van Nasaret: sy geboorte; met ekstra bladsy n.a.v. die wedergeboorte in Christelike sin; Gebeur belangrike dinge in die jeugjare van Jesus?; 'n Kantaantekening n.a.v. die notas oor " twee Jesus-seuns", n.a.v. die doop in die Jordaan deur Johannes die Doper; met ekstra bladsy: kommentaar m.b.t. die huidige doop; Die stilte in die woestyn; Die versoekings; Die bruilof in Kana; (Christelike visies t.o.v. seksualiteit, simpatie, empatie en liefde); Die "heilige vuur" (en visies op emosies); Oor die bergrede (met standpunte m.b.t. die verstand; Die verheerliking van Christus op die berg Tabor; Die vraag oor die "wonderwerke"; Die opwekking van Lasarus; "Die skape "; Christus en die voetwassing; en Die salwing in Bethanië (belangrike perspektiewe oor Christelike spiritualiteit); Die Awendmaal, Die gevangeneming en die geseling; Die doringkroning en die afskeidstoesprake; Kruisiging en graflegging, met aanduidings uit die Christelike mistiek; Die kwessie van die leë graf, van die "hellevaart", die "paradysvaart ", Die opstanding; Die Hemelvaart, Opvaring; De Pinkstergebeurtenis; 'n Beeld van Jesus. Deel 2: Die Openbaring van Johannes; Omgaan met profesieë; m.b.t. die inhoud van die Johannes-apokalips: Die sewe kerke - met ekstra bladsy vir die huidige kerke resp. teologiese rigtings en m.b.t. ekumene; Die sewe seëls; Die sewe basuine; Die "sewe donderslae" en die twee profete; Die vrou en die draak; Die dier met sewe koppe uit die see; Die dier met twee horings uit die aarde; Die "sewe laaste plae" en die einde "van Babilon" en die wederkoms van Christus; die (werklike) "1000 - jarige vrederyk"; Die "nuwe hemel, die nuwe aarde en die "nuwe Jerusalem"; Slothoofstuk: Die Christelike; Afbeeldinge : 'n Christelike houding - "In die wêreld, maar nie van die wêreld nie", 'n "Derde weg"; Aanwysings m.b.t. die kwaliteit van beeldmateriaal, 'n gedrukte weergawe, en regte; e-pos-blad. Deel 3: andere temas: 'n Gebed vir vrede, lewe en aarde; Grondbeginsels van etiese waardes; Aanvulling: 'n kort teregwysing n.a.v. die moderne "alles-oor-Jesus-onthullende verhale"; Natuurwetenskap en geloof in God; Inligtingstukke m.b.t.: Jesus Christus en voedingsake; Jesus Christus en genesing - ook deesdae; M.b.t. die Christelike seën; Treur/rou as moontlike onderdeel van die Christenskap; 'n Christelike weg om die gebeure in die lewe te hanteer; Christelike visies op sosiale en ekonomiese vrae; Algemene Christelike visies op samelewing en politiek; Christendom en filosofie: n.a.v. die redevoering van Habermas "Geloof en kennis"; Algemene Christelike standpunte betreffende ekologiese kwessies; Ongebore lewe; ... Deel 4: M.b.t. die Ou Testament en die Joodse godsdiens; Zarathustra; Jesus Christus en Islam; Boeddhisme; Hindoeïsme; natuurgodsdienste; ...

 

Bybel